Laerskool Sundra het onlangs hul top vyf-presteerders vir elke graad vir die tweede termyn van die 2021-skooljaar aangewys. Graad 1 (Afrikaans): Zane Botha, Saida Bux, Keanu van Staden, Charmoné ...
Laerskool Dr Havinga se Graad 7’s is net ‘n bietjie langer as ‘n week terug by die skool nadat die skool in Maart gesluit is weens die Covid-19 inperking. Marius Swanepoel, die skoolhoof, het gesê dat ...
Hier is 'n stewige aantal Afrikaanse oefenvraestelle en memos van vorige jare om jou te help voorberei vir die matriekeindeksamens. Ons wil jou ook graag vertel van ons nuwe gratis Graad 12 ...