’n Toetsgemiddelde van meer as 50 lopies per beurt in toetskrieket word deur baie krieketkenners beskou as die verskil tussen ...
Loslappies, deurtrapte dames, Ben 10s en tannies met tiete in Afrikaans staan nie ’n kans as dit kom by die Franse nie. Hulle ...
Al het jy nie arms nie kan jy ’n loopbaan en ’n gesinslewe hê en alledaagse dinge geniet “en pret hê en lag”, sê Duncan ...
Luister hier, boekwurms! 'Hans kry troukoors' deur Rudie van Rensburg is die luisterboek vir Desember, eksklusief vir ...
Die vrylating van Alison Botha se aanvallers en verkragters, Theuns Kruger en Frans du Toit, het die wêreld aan die praat.
’n Voormalige onderwyser en skoolhoof van Pretoria wat daarvan beskuldig word dat hy minderjarige seuns seksueel voorberei en ...
Luister hier, boekwurms! 'Hans kry troukoors' deur Rudie van Rensburg is die luisterboek vir Desember, eksklusief vir ...
’n Vrou van Randfontein aan die Wes-Rand is geweldig bekommerd oor haar 66-jarige pa wat al ’n maand in die hospitaal is ...
’n Oudleerling van die Hoërskool Sand du Plessis in Bloemfontein is dood kort nadat ’n leerling van die skool oorlede is.
’n Egpaar van Upington se droomvakansie by die Kaaimansrivier naby Wildernis in die Wes-Kaap het twee dae voor Kersfees in ’n ...
Die MK-party het ten doel om die lewe van mense in die land te verander, sê oudpres. Jacob Zuma (82), die partyleier.
2025 hou groot belofte in, sê Ramaphosa in Nuwejaarsboodskap 7 sterf toe voertuie reg van voor bots op N4 in Mpumalanga ANC, ...